Levitikus 10:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 om ’n onderskeid te maak tussen wat heilig en wat onheilig is en tussen wat onrein en wat rein is,+ Numeri 3:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 “Laat die stam Levi+ nader kom, en jy moet hulle voor die priester Aäron stel, en hulle moet hom dien.+ Esegiël 44:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 “‘En hulle moet my volk onderrig in die verskil tussen wat heilig en wat onheilig is; en die verskil tussen wat onrein en wat rein is, moet hulle aan hulle bekend maak.+
10 om ’n onderskeid te maak tussen wat heilig en wat onheilig is en tussen wat onrein en wat rein is,+
6 “Laat die stam Levi+ nader kom, en jy moet hulle voor die priester Aäron stel, en hulle moet hom dien.+
23 “‘En hulle moet my volk onderrig in die verskil tussen wat heilig en wat onheilig is; en die verskil tussen wat onrein en wat rein is, moet hulle aan hulle bekend maak.+