Levitikus 8:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En die ingewande en die pote het hy met water gewas, en Moses het toe die hele ram op die altaar laat rook.+ Dit was ’n brandoffer as ’n rustige geur.+ Dit was ’n vuuroffer aan Jehovah, net soos Jehovah Moses beveel het. Levitikus 9:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Verder het hy die ingewande en die pote gewas en dit op die brandoffer op die altaar laat rook.+
21 En die ingewande en die pote het hy met water gewas, en Moses het toe die hele ram op die altaar laat rook.+ Dit was ’n brandoffer as ’n rustige geur.+ Dit was ’n vuuroffer aan Jehovah, net soos Jehovah Moses beveel het.