10 En julle moet die vyftigste jaar heilig en vrylating in die land uitroep vir al sy inwoners.+ Dit moet vir julle ’n Jubeljaar+ word, en elkeen van julle moet na sy besitting terugkeer en elkeen van julle moet na sy familie terugkeer.+
25 “‘As jou broer verarm en ’n deel van sy besitting moet verkoop, dan moet ’n terugkoper wat na aan hom verwant is, kom en terugkoop wat sy broer verkoop het.+