7 En Jehovah God het die mens uit stof+ van die aarde+ begin vorm en in sy neusgate die asem van die lewe geblaas,+ en die mens het ’n lewende siel geword.+
26 Al die siele wat saam met Jakob na Egipte gekom het, was dié wat uit sy lendene voortgekom het,+ benewens die vrouens van Jakob se seuns. Altesaam ses-en-sestig siele.
4 Kyk! Al die siele—aan my behoort hulle.+ Soos die siel+ van die vader, so ook die siel van die seun—aan my behoort hulle.+ Die siel wat sondig+—dié sal sterf.+