Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 37:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Dit is die geskiedenis van Jakob.

      Toe Josef+ sewentien jaar oud was, het hy saam met sy broers skape opgepas onder die kleinvee,+ en omdat hy nog maar ’n seun was, was hy saam met die seuns van Bilha+ en die seuns van Silpa,+ die vrouens van sy vader. En Josef het ’n slegte berig oor hulle na sy vader gebring.+

  • 1 Samuel 2:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Nee,+ my seuns, want die berig wat ek hoor, wat die volk van Jehovah laat rondgaan, is nie goed nie.+

  • Ester 6:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Later is daar geskryf gevind wat Morʹdegai bekend gemaak het+ oor Bigtaʹna en Teres, twee hofbeamptes+ van die koning, deurwagters, wat ’n manier gesoek het om die hand aan koning Ahasʹveros te slaan.

  • Spreuke 29:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Hy wat deelgenoot met ’n dief is, haat sy eie siel.+ Hy hoor miskien ’n eed waarby ’n vervloeking betrokke is, maar hy maak niks bekend nie.+

  • 1 Korintiërs 1:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Want dit is aan my deur die huisgenote van Chloë oor julle onthul,+ my broers, dat daar onenighede onder julle bestaan.

  • 1 Korintiërs 5:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Daar word waarlik berig dat daar hoerery+ onder julle is, en hoerery van so ’n aard as wat nie eens onder die nasies voorkom nie, dat ’n sekere man die vrou van sy vader het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel