Jakobus 3:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Maar die tong kan geen mens tem nie. Dit is ’n onbedwingbare skadelike ding, vol dodelike gif.+ 1 Petrus 3:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Want “wie die lewe wil liefhê en goeie dae wil sien,+ laat hom sy tong weerhou+ van wat sleg is en sy lippe daarvan om bedrog te spreek,+
10 Want “wie die lewe wil liefhê en goeie dae wil sien,+ laat hom sy tong weerhou+ van wat sleg is en sy lippe daarvan om bedrog te spreek,+