6 Wanneer die dae van haar reiniging vir ’n seun of vir ’n dogter vervul is, dan moet sy ’n jong ram in sy eerste jaar as ’n brandoffer+ en ’n jong duif of ’n tortelduif+ as ’n sondoffer bring na die ingang van die tent van samekoms na die priester toe.
3 en julle ’n vuuroffer aan Jehovah moet bring,+ ’n brandoffer+ of ’n offerande om ’n spesiale gelofte te vervul, of vrywillig,+ of tydens julle seisoenfeeste,+ ten einde ’n rustige geur vir Jehovah te berei,+ uit die beeste of uit die kleinvee;