Levitikus 6:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Almal wat manlik is+ onder die seuns van Aäron, moet dit eet. Dit is in al julle geslagte tot onbepaalde tyd+ ’n toegewese deel uit Jehovah se vuuroffers. Alles wat daaraan raak, sal heilig word.’” Numeri 18:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 In ’n hoogheilige plek moet jy dit eet.+ Almal wat manlik is, moet dit eet.+ Dit moet iets heiligs vir jou word.+
18 Almal wat manlik is+ onder die seuns van Aäron, moet dit eet. Dit is in al julle geslagte tot onbepaalde tyd+ ’n toegewese deel uit Jehovah se vuuroffers. Alles wat daaraan raak, sal heilig word.’”
10 In ’n hoogheilige plek moet jy dit eet.+ Almal wat manlik is, moet dit eet.+ Dit moet iets heiligs vir jou word.+