9 En sy ingewande+ en sy pote moet met water gewas word; en die priester moet dit alles op die altaar laat rook as ’n brandoffer, ’n vuuroffer van ’n rustige geur aan Jehovah.+
12 En hy moet dit na die priester toe bring, en die priester moet daarvan ’n hand vol neem as ’n gedenkdeel+ daarvan en dit op die altaar laat rook op Jehovah se vuuroffers.+ Dit is ’n sondoffer.+