Levitikus 3:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En die priester moet dit op die altaar as voedsel laat rook, ’n vuuroffer vir ’n rustige geur. Al die vet behoort aan Jehovah.+ Levitikus 3:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 “‘Dit is ’n insetting tot onbepaalde tyd vir julle geslagte, in al julle woonplekke: Julle mag hoegenaamd geen vet en geen bloed+ eet nie.’” Levitikus 4:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 “‘Wat al die vet van die sondofferbul betref, hy moet die vet wat die ingewande bedek van hom aflig, ja, al die vet wat oor die ingewande is,+ 1 Samuel 2:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Wanneer die man vir hom gesê het: “Hulle moet beslis eers die vet laat rook.+ Neem dán vir jou wat jou siel ook al begeer”,+ het hy gesê: “Nee, maar jy moet dit nou gee; en so nie, sal ek dit met geweld moet neem!”+
16 En die priester moet dit op die altaar as voedsel laat rook, ’n vuuroffer vir ’n rustige geur. Al die vet behoort aan Jehovah.+
17 “‘Dit is ’n insetting tot onbepaalde tyd vir julle geslagte, in al julle woonplekke: Julle mag hoegenaamd geen vet en geen bloed+ eet nie.’”
8 “‘Wat al die vet van die sondofferbul betref, hy moet die vet wat die ingewande bedek van hom aflig, ja, al die vet wat oor die ingewande is,+
16 Wanneer die man vir hom gesê het: “Hulle moet beslis eers die vet laat rook.+ Neem dán vir jou wat jou siel ook al begeer”,+ het hy gesê: “Nee, maar jy moet dit nou gee; en so nie, sal ek dit met geweld moet neem!”+