Eksodus 29:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 “En dít is wat jy vir hulle moet doen om hulle te heilig, sodat hulle my as priesters kan dien: Neem ’n jong bul en twee ramme,+ sonder gebrek,+ Levitikus 6:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 “Dít is die offer+ van Aäron en sy seuns wat hulle vir Jehovah moet aanbied op die dag waarop hy gesalf word:+ ’n tiende van ’n efa+ fynmeel as ’n voortdurende graanoffer,+ die helfte daarvan in die oggend en die helfte daarvan in die aand.
29 “En dít is wat jy vir hulle moet doen om hulle te heilig, sodat hulle my as priesters kan dien: Neem ’n jong bul en twee ramme,+ sonder gebrek,+
20 “Dít is die offer+ van Aäron en sy seuns wat hulle vir Jehovah moet aanbied op die dag waarop hy gesalf word:+ ’n tiende van ’n efa+ fynmeel as ’n voortdurende graanoffer,+ die helfte daarvan in die oggend en die helfte daarvan in die aand.