Genesis 8:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 En Noag het begin om ’n altaar vir Jehovah te bou+ en van al die rein diere+ en van al die rein voëls+ te neem en brandoffers op die altaar te bring.+ Eksodus 29:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En jy moet die hele ram op die altaar laat rook. Dit is ’n brandoffer+ vir Jehovah, ’n rustige geur.+ Dit is ’n vuuroffer aan Jehovah.
20 En Noag het begin om ’n altaar vir Jehovah te bou+ en van al die rein diere+ en van al die rein voëls+ te neem en brandoffers op die altaar te bring.+
18 En jy moet die hele ram op die altaar laat rook. Dit is ’n brandoffer+ vir Jehovah, ’n rustige geur.+ Dit is ’n vuuroffer aan Jehovah.