Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 40:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 “Dan moet jy Aäron en sy seuns laat nader kom na die ingang van die tent van samekoms en hulle met water was.+

  • 1 Korintiërs 6:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En tog is dit wat party van julle was.+ Maar julle is skoon gewas,+ maar julle is geheilig,+ maar julle is regverdig verklaar+ in die naam van ons Here Jesus Christus+ en met die gees van ons God.+

  • Efesiërs 5:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 sodat hy dit kon heilig,+ deur dit met die waterbad deur middel van die woord te reinig,+

  • Hebreërs 9:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 maar het net met voedsel+ en drank+ en verskillende dope+ te doen. Dit was wetlike vereistes wat betrekking gehad het op die vlees+ en is opgelê tot die vasgestelde tyd om dinge reg te stel.+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel