Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 29:36
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 36 En jy moet elke dag die sondofferbul vir versoening offer,+ en jy moet die altaar van sonde reinig deurdat jy daarvoor versoening doen, en jy moet dit salf+ om dit te heilig.

  • Levitikus 17:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Want die siel van die vlees is in die bloed,+ en ek het dit vir julle op die altaar geplaas om vir julle siel versoening te doen,+ want die bloed+ doen versoening+ deur die siel wat daarin is.

  • Hebreërs 2:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Gevolglik was hy verplig om in alle opsigte soos sy “broers” te word,+ sodat hy ’n barmhartige en getroue hoëpriester in die dinge in verband met God kon word,+ om ’n soenoffer+ vir die sondes van die volk te bring.+

Afrikaanse publikasies (1975-2024)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel