Levitikus 8:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 Net soos dit vandag gedoen is, het Jehovah beveel dat dit gedoen moet word, om vir julle versoening te doen.+ Hebreërs 5:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 en as gevolg daarvan is hy verplig om net soveel vir homself as vir die volk offers vir sondes te bring.+ Hebreërs 7:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Hy hoef nie elke dag,+ soos daardie hoëpriesters, offerandes te bring, eers vir sy eie sondes+ en dan vir dié van die volk nie+ (want dit het hy eens+ en vir altyd gedoen toe hy homself geoffer het+);
34 Net soos dit vandag gedoen is, het Jehovah beveel dat dit gedoen moet word, om vir julle versoening te doen.+
3 en as gevolg daarvan is hy verplig om net soveel vir homself as vir die volk offers vir sondes te bring.+
27 Hy hoef nie elke dag,+ soos daardie hoëpriesters, offerandes te bring, eers vir sy eie sondes+ en dan vir dié van die volk nie+ (want dit het hy eens+ en vir altyd gedoen toe hy homself geoffer het+);