33 En hy moet versoening doen vir die allerheiligste plek,+ en vir die tent+ van samekoms en vir die altaar+ moet hy versoening doen; en vir die priesters en vir die hele volk van die gemeente moet hy versoening doen.+
7 maar in die tweede afdeling gaan alleen die hoëpriester een keer per jaar in,+ nie sonder bloed nie,+ wat hy vir homself offer+ en vir die sondes wat die volk uit onkunde begaan het.+