4 “‘En as jy as offer ’n graanoffer aanbied in die vorm van iets wat in die oond gebak is, moet dit van fynmeel wees, ongesuurde ringvormige+ koeke met olie bevogtig of ongesuurde+ platkoeke met olie gesmeer.+
11 “‘Geen graanoffer wat julle vir Jehovah aanbied, moet as iets gesuurds gemaak word nie,+ want julle mag hoegenaamd geen suurdeeg en geen heuning as ’n vuuroffer aan Jehovah laat rook nie.
13 “‘En elke offer van jou graanoffer moet jy smaaklik maak met sout;+ en jy mag die sout van die verbond+ van jou God op jou graanoffer nie laat ontbreek nie. By al jou offers moet jy sout aanbied.