2 Samuel 6:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Toe Dawid klaar die brandoffers en die gemeenskapsoffers gebring het, het hy die volk in die naam van Jehovah+ van die leërs geseën.+ 2 Kronieke 6:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Toe het die koning sy gesig gedraai en die hele gemeente van Israel begin seën,+ terwyl die hele gemeente van Israel gestaan het.+
18 Toe Dawid klaar die brandoffers en die gemeenskapsoffers gebring het, het hy die volk in die naam van Jehovah+ van die leërs geseën.+
3 Toe het die koning sy gesig gedraai en die hele gemeente van Israel begin seën,+ terwyl die hele gemeente van Israel gestaan het.+