Eksodus 19:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 En laat ook die priesters wat gereeld tot Jehovah nader, hulleself heilig,+ sodat Jehovah nie teen hulle losbreek nie.”+ Jesaja 52:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Vertrek, vertrek, gaan daar uit,+ raak aan niks wat onrein is nie;+ gaan uit hom uit,+ hou julle rein, julle wat die voorwerpe van Jehovah dra.+
22 En laat ook die priesters wat gereeld tot Jehovah nader, hulleself heilig,+ sodat Jehovah nie teen hulle losbreek nie.”+
11 Vertrek, vertrek, gaan daar uit,+ raak aan niks wat onrein is nie;+ gaan uit hom uit,+ hou julle rein, julle wat die voorwerpe van Jehovah dra.+