2 en ongesuurde brood en ongesuurde ringvormige koeke wat met olie bevogtig is en ongesuurde platkoeke wat met olie gesmeer is.+ Van fyn koringmeel moet jy dit maak.
16 En wat daarvan oorbly, moet Aäron en sy seuns eet.+ Dit moet as ongesuurde koeke+ op ’n heilige plek geëet word. Hulle moet dit in die voorhof van die tent van samekoms eet.