Deuteronomium 14:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Maar die volgende soorte mag julle nie eet nie van dié wat herkou of wat gesplete hoewe het wat heeltemal gekloof is: die kameel+ en die haas+ en die klipdassie,+ want hulle herkou maar het nie gesplete hoewe nie. Hulle is vir julle onrein.
7 Maar die volgende soorte mag julle nie eet nie van dié wat herkou of wat gesplete hoewe het wat heeltemal gekloof is: die kameel+ en die haas+ en die klipdassie,+ want hulle herkou maar het nie gesplete hoewe nie. Hulle is vir julle onrein.