Levitikus 9:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Toe het Moses vir Aäron gesê: “Gaan nader na die altaar en offer jou sondoffer+ en jou brandoffer, en doen versoening+ vir jou en vir jou huis; en bring die offer van die volk+ en doen versoening+ vir hulle, net soos Jehovah beveel het.” Hebreërs 5:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 en as gevolg daarvan is hy verplig om net soveel vir homself as vir die volk offers vir sondes te bring.+
7 Toe het Moses vir Aäron gesê: “Gaan nader na die altaar en offer jou sondoffer+ en jou brandoffer, en doen versoening+ vir jou en vir jou huis; en bring die offer van die volk+ en doen versoening+ vir hulle, net soos Jehovah beveel het.”
3 en as gevolg daarvan is hy verplig om net soveel vir homself as vir die volk offers vir sondes te bring.+