29 En hy het die brandofferaltaar+ by die ingang van die tabernakel van die tent van samekoms gesit, om die brandoffer+ en die graanoffer daarop te offer, net soos Jehovah Moses beveel het.
46 Daarna het Moses vir Aäron gesê: “Neem die vuurbak en sit vuur van die altaar daarin+ en plaas reukwerk daarop en gaan gou na die vergadering toe en doen versoening vir hulle,+ want verontwaardiging het van die aangesig van Jehovah uitgegaan.+ Die plaag het begin!”