Eksodus 25:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En jy moet die deksel+ bo-op die Ark sit, en in die Ark moet jy die getuienis sit wat ek jou sal gee. Eksodus 34:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 En toe Moses teen die berg Siʹnai afklim, was die twee tafels van die Getuienis in die hand van Moses toe hy teen die berg afklim,+ en Moses het nie geweet dat die vel van sy gesig glinster omdat hy met hom gepraat het nie.+
21 En jy moet die deksel+ bo-op die Ark sit, en in die Ark moet jy die getuienis sit wat ek jou sal gee.
29 En toe Moses teen die berg Siʹnai afklim, was die twee tafels van die Getuienis in die hand van Moses toe hy teen die berg afklim,+ en Moses het nie geweet dat die vel van sy gesig glinster omdat hy met hom gepraat het nie.+