Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 16:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 “En van die vergadering van die kinders van Israel+ moet hy twee jong bokramme as ’n sondoffer+ en een ram as ’n brandoffer neem.+

  • Hebreërs 2:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Gevolglik was hy verplig om in alle opsigte soos sy “broers” te word,+ sodat hy ’n barmhartige en getroue hoëpriester in die dinge in verband met God kon word,+ om ’n soenoffer+ vir die sondes van die volk te bring.+

  • Hebreërs 5:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 en as gevolg daarvan is hy verplig om net soveel vir homself as vir die volk offers vir sondes te bring.+

  • Hebreërs 9:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Anders sou hy dikwels van die grondlegging+ van die wêreld af moes ly. Maar nou het hy hom+ eens+ en vir altyd aan die voleinding van die stelsels van dinge geopenbaar+ om sonde deur die opoffering van homself weg te doen.+

  • 1 Johannes 2:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 My kindertjies, ek skryf hierdie dinge aan julle sodat julle nie ’n sonde begaan nie.+ En tog, as iemand ’n sonde begaan, het ons ’n helper+ by die Vader, Jesus Christus, ’n regverdige.+

  • 1 Johannes 2:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En hy is ’n soenoffer+ vir ons sondes,+ en tog nie net vir ons s’n nie,+ maar ook vir dié van die hele wêreld.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel