Hebreërs 6:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Hierdie hoop+ het ons as ’n anker vir die siel, seker sowel as vas, en dit gaan tot binne die voorhangsel in,+ Hebreërs 9:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Maar agter die tweede voorhangsel+ was die tentafdeling wat “die Allerheiligste”+ genoem word. Hebreërs 9:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 maar in die tweede afdeling gaan alleen die hoëpriester een keer per jaar in,+ nie sonder bloed nie,+ wat hy vir homself offer+ en vir die sondes wat die volk uit onkunde begaan het.+ Hebreërs 10:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 wat hy vir ons ingewy het as ’n nuwe en lewende weg deur die voorhangsel+ heen, dit is sy vlees,+
19 Hierdie hoop+ het ons as ’n anker vir die siel, seker sowel as vas, en dit gaan tot binne die voorhangsel in,+
7 maar in die tweede afdeling gaan alleen die hoëpriester een keer per jaar in,+ nie sonder bloed nie,+ wat hy vir homself offer+ en vir die sondes wat die volk uit onkunde begaan het.+