Levitikus 17:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Want die siel van die vlees is in die bloed,+ en ek het dit vir julle op die altaar geplaas om vir julle siel versoening te doen,+ want die bloed+ doen versoening+ deur die siel wat daarin is. Hebreërs 9:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Ja, byna alles word volgens die Wet met bloed gereinig,+ en tensy bloed uitgestort word,+ vind geen vergifnis plaas nie.+
11 Want die siel van die vlees is in die bloed,+ en ek het dit vir julle op die altaar geplaas om vir julle siel versoening te doen,+ want die bloed+ doen versoening+ deur die siel wat daarin is.
22 Ja, byna alles word volgens die Wet met bloed gereinig,+ en tensy bloed uitgestort word,+ vind geen vergifnis plaas nie.+