5 Moet die vas wat ek verkies, só word, ’n dag vir die mens om sy siel te kasty?+ Om sy kop te buig net soos ’n biesie, en sodat hy sak en as sou uitsprei as sy slaapbank?+ Noem jy dít ’n vas en ’n dag wat vir Jehovah aanneemlik is?+
10 Want om op ’n goddelike wyse bedroef te wees, bewerk berou wat tot redding lei, waaroor ’n mens nie sal spyt wees nie;+ maar die droefheid van die wêreld bring die dood voort.+