8 En ek sal hulle reinig van al hulle oortredings waarmee hulle teen my gesondig het,+ en ek sal al hulle oortredings vergewe waarmee hulle teen my gesondig het en waarmee hulle teen my oortree het.+
14 hoeveel te meer sal dan die bloed+ van die Christus, wat homself deur ’n ewige gees sonder smet aan God geoffer het,+ ons gewetens van dooie werke+ reinig+ sodat ons heilige diens+ aan die lewende God kan verrig?
2 Sou hulle andersins nie opgehou het om offerandes te bring omdat dié wat heilige diens verrig en eens en vir altyd gereinig is, geen bewustheid van sondes meer sou hê nie?+