Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 34:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 sodat jy nie ’n verbond met die inwoners van die land sluit nie, aangesien hulle beslis onsedelike gemeenskap met hulle gode sal hê+ en offerandes aan hulle gode sal bring,+ en iemand sal jou sekerlik nooi, en jy sal beslis van sy offerande eet.+

  • Levitikus 20:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 dan sal ek beslis my aangesig teen dié man en sy familie rig,+ en ek sal hom en almal wat saam met hom onsedelike gemeenskap het deur onsedelike gemeenskap+ met Molog te hê, inderdaad uitroei onder hulle volk uit.

  • Deuteronomium 31:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Jehovah het toe vir Moses gesê: “Kyk! Jy ontslaap met jou voorvaders;+ en hierdie volk sal beslis opstaan+ en onsedelike gemeenskap hê met vreemde gode van die land waarheen hulle gaan,+ daar in hulle midde, en hulle sal my beslis verlaat+ en my verbond verbreek wat ek met hulle gesluit het.+

  • Jeremia 3:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Daar is ’n gesegde: “As ’n man sy vrou wegstuur en sy van hom af weggaan en ’n ander man s’n word, moet hy dan nog na haar terugkeer?”+

      Is daardie land nie gewis besoedel nie?+

      “En jy het met baie metgeselle prostitusie gepleeg;+ en sou daar ’n terugkeer tot my wees?”+ is die woord van Jehovah.

  • Esegiël 23:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En haar dade van prostitusie wat uit Egipte oorgebring is, het sy nie laat vaar nie, want in haar jeug het hulle by haar gaan lê, en dit was hulle wat haar maagdelike borste gedruk en hulle onsedelike gemeenskap oor haar bly uitstort het.+

  • Jakobus 4:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Egbreeksters,+ weet julle nie dat die vriendskap met die wêreld vyandskap met God is nie?+ Elkeen dan wat ’n vriend+ van die wêreld wil wees, maak homself ’n vyand van God.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel