Esegiël 20:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 “‘“En ek het hulle my insettinge+ gegee; en my regterlike beslissings+ het ek aan hulle bekend gemaak, sodat die mens wat dit deurentyd nakom, ook daardeur kan bly lewe.+ Lukas 10:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Hy het vir hom gesê: “Jy het korrek geantwoord; ‘hou aan om dit te doen en jy sal die lewe verkry’.”+ Romeine 10:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Want Moses skryf dat die mens wat die regverdigheid van die Wet gedoen het, daardeur sal lewe.+ Galasiërs 3:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Maar die Wet hou nie vas aan geloof nie, maar “hy wat dit nakom, sal daardeur lewe”.+
11 “‘“En ek het hulle my insettinge+ gegee; en my regterlike beslissings+ het ek aan hulle bekend gemaak, sodat die mens wat dit deurentyd nakom, ook daardeur kan bly lewe.+
28 Hy het vir hom gesê: “Jy het korrek geantwoord; ‘hou aan om dit te doen en jy sal die lewe verkry’.”+