Levitikus 20:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 “‘En die naaktheid van jou moeder se suster+ en van jou vader se suster+ mag jy nie ontbloot nie, want dit is sy bloedverwant wat hy ontbloot het.+ Hulle moet verantwoording doen vir hulle oortreding.
19 “‘En die naaktheid van jou moeder se suster+ en van jou vader se suster+ mag jy nie ontbloot nie, want dit is sy bloedverwant wat hy ontbloot het.+ Hulle moet verantwoording doen vir hulle oortreding.