26 Toe het Juda dit ondersoek en gesê:+ “Sy is regverdiger as ek,+ omdat ek haar nie aan my seun Sela gegee het nie.”+ En hy het daarna nie weer met haar gemeenskap gehad nie.+
12 En wanneer ’n man by sy skoondogter gaan lê, moet hulle albei vir seker doodgemaak word.+ Hulle het geskend wat natuurlik is. Hulle bloed is op hulle.+
11 En ’n man het iets verfoeiliks met die vrou van sy metgesel gedoen,+ en ’n man het sy skoondogter deur losbandige gedrag verontreinig;+ en ’n man het sy suster, die dogter van sy vader, in jou verneder.+