Numeri 12:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En Mirjam en Aäron het teen Moses begin praat weens die Kussitiese vrou wat hy geneem het, want hy het ’n Kussitiese vrou geneem.+ Hebreërs 4:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Want ons het as ’n hoëpriester nie iemand wat nie met ons swakhede kan simpatiseer nie,+ maar iemand wat in alle opsigte soos ons op die proef gestel is, maar sonder sonde.+ Hebreërs 7:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Want só ’n hoëpriester was vir ons geskik:+ lojaal,+ onskuldig,+ onbesmet,+ afgeskeie van die sondaars,+ en wat hoër as die hemele geword het.+
12 En Mirjam en Aäron het teen Moses begin praat weens die Kussitiese vrou wat hy geneem het, want hy het ’n Kussitiese vrou geneem.+
15 Want ons het as ’n hoëpriester nie iemand wat nie met ons swakhede kan simpatiseer nie,+ maar iemand wat in alle opsigte soos ons op die proef gestel is, maar sonder sonde.+
26 Want só ’n hoëpriester was vir ons geskik:+ lojaal,+ onskuldig,+ onbesmet,+ afgeskeie van die sondaars,+ en wat hoër as die hemele geword het.+