Levitikus 21:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 ’n Prostituut+ of ’n onteerde vrou mag hulle nie neem nie; en ’n vrou wat van haar man geskei is,+ mag hulle nie neem nie,+ want hy is heilig vir sy God. Deuteronomium 23:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 “Geeneen van die dogters van Israel mag ’n tempelprostituut word nie,+ en ook mag geeneen van die seuns van Israel ’n tempelprostituut word nie.+ Hebreërs 13:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Laat die huwelik onder almal eerbaar wees en die huweliksbed sonder verontreiniging,+ want God sal hoereerders en egbrekers oordeel.+
7 ’n Prostituut+ of ’n onteerde vrou mag hulle nie neem nie; en ’n vrou wat van haar man geskei is,+ mag hulle nie neem nie,+ want hy is heilig vir sy God.
17 “Geeneen van die dogters van Israel mag ’n tempelprostituut word nie,+ en ook mag geeneen van die seuns van Israel ’n tempelprostituut word nie.+
4 Laat die huwelik onder almal eerbaar wees en die huweliksbed sonder verontreiniging,+ want God sal hoereerders en egbrekers oordeel.+