Spreuke 11:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 ’n Bedrieglike weegskaal is vir Jehovah iets verfoeiliks,+ maar in ’n volle weegsteen skep hy behae. Spreuke 16:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Die regte wyser en weegskaal behoort aan Jehovah;+ al die weegstene van die sak is sy werk.+
11 ’n Bedrieglike weegskaal is vir Jehovah iets verfoeiliks,+ maar in ’n volle weegsteen skep hy behae.