20 “‘Maar die mens wat onrein is en wat hom nie reinig nie, wel, dié siel moet uitgeroei word+ onder die gemeente uit, want hy het Jehovah se heiligdom verontreinig. Die reinigingswater is nie op hom gesprinkel nie. Hy is onrein.
14 Want Jehovah jou God wandel in jou kamp om jou te verlos+ en om jou vyande aan jou oor te lewer;+ en jou kamp moet heilig wees,+ sodat hy niks onwelvoegliks by jou sien en hom beslis daarvan afwend om jou te vergesel nie.+
11 “‘Daarom, so waar as ek lewe’, is die woord van die Soewereine Heer Jehovah, ‘waarlik, omdat jy my heiligdom met al jou walglike dinge+ en met al jou verfoeilike dinge+ verontreinig het, sal Ek jou ook verminder,+ en my oog sal nie jammer voel nie,+ en ook sal ek geen medelye betoon nie.+