Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 19:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 “‘Julle moet julle nie tot die geestemediums wend nie,+ en moenie beroepsvoorspellers van gebeure raadpleeg,+ sodat julle deur hulle onrein word nie. Ek is Jehovah julle God.

  • Deuteronomium 18:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 of wat ’n towerspreuk oor ander uitspreek+ of ’n geestemedium+ of ’n beroepsvoorspeller van gebeure om inligting vra+ of die dooies raadpleeg+ nie.

  • Galasiërs 5:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 afgodediens, die beoefening van spiritisme,+ vyandskappe, twis, jaloesie, vlae van toorn, rusies, verdeeldhede, sektes,

  • Openbaring 21:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Maar wat die lafaards betref en dié sonder geloof+ en dié wat walglik is in hulle vuilheid+ en moordenaars+ en hoereerders+ en dié wat spiritisme beoefen en afgodedienaars+ en al die leuenaars,+ hulle deel sal wees in die poel wat met vuur+ en swael+ brand. Dit beteken die tweede dood.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel