Eksodus 22:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 “Elkeen wat by ’n dier gaan lê, moet gewis doodgemaak word.+ Deuteronomium 27:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 “‘Vervloek is hy wat by enige dier gaan lê.’+ (En die hele volk moet sê: ‘Amen!’)