Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 22:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 “Jy mag ’n towenares nie laat lewe nie.+

  • Levitikus 19:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 “‘Julle moet julle nie tot die geestemediums wend nie,+ en moenie beroepsvoorspellers van gebeure raadpleeg,+ sodat julle deur hulle onrein word nie. Ek is Jehovah julle God.

  • Deuteronomium 18:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Daar mag niemand onder jou gevind word wat sy seun of sy dogter deur die vuur laat gaan,+ wat van waarsêery gebruik maak,+ die toorkuns beoefen+ of voortekens soek+ of wat ’n towenaar is nie,+

  • 1 Samuel 28:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Uiteindelik het Saul vir sy knegte gesê: “Soek vir my ’n vrou wat ’n meesteres van geestemediumskap+ is, en ek sal na haar toe gaan en haar raadpleeg.” Toe het sy knegte vir hom gesê: “Kyk! In En-Dor+ is daar ’n vrou wat ’n meesteres van geestemediumskap is.”

  • Openbaring 21:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Maar wat die lafaards betref en dié sonder geloof+ en dié wat walglik is in hulle vuilheid+ en moordenaars+ en hoereerders+ en dié wat spiritisme beoefen en afgodedienaars+ en al die leuenaars,+ hulle deel sal wees in die poel wat met vuur+ en swael+ brand. Dit beteken die tweede dood.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel