Eksodus 30:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En jy moet dit voor die voorhangsel sit wat naby die ark van die getuienis is,+ voor die deksel wat oor die Getuienis is, waar ek my voor jou sal stel.+ Hebreërs 10:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 wat hy vir ons ingewy het as ’n nuwe en lewende weg deur die voorhangsel+ heen, dit is sy vlees,+
6 En jy moet dit voor die voorhangsel sit wat naby die ark van die getuienis is,+ voor die deksel wat oor die Getuienis is, waar ek my voor jou sal stel.+