Josua 7:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Israel het gesondig, en hulle het ook my verbond oortree+ wat ek hulle beveel het; en hulle het ook geneem van dit wat aan vernietiging oorgegee is+ en het ook gesteel+ en dit ook geheim gehou+ en het dit ook by hulle eie voorwerpe gesit.+ Spreuke 14:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 Regverdigheid verhef ’n nasie,+ maar sonde is vir volksgroepe iets skandeliks.+
11 Israel het gesondig, en hulle het ook my verbond oortree+ wat ek hulle beveel het; en hulle het ook geneem van dit wat aan vernietiging oorgegee is+ en het ook gesteel+ en dit ook geheim gehou+ en het dit ook by hulle eie voorwerpe gesit.+