28 “‘Maar niks wat gewy is, wat ’n man aan Jehovah wy om vernietig te word,+ van alles wat syne is, of dit uit mense of diere of uit die grond van sy besitting is, mag verkoop word nie, en niks wat gewy is, mag teruggekoop word nie.+ Dit is iets hoogheiligs vir Jehovah.