27 Klim op na die top van Pisga+ en slaan jou oë op na die weste en noorde en suide en ooste en kyk met jou oë, want jy sal nie deur hierdie Jordaan trek nie.+
34Toe het Moses uit die woestynvlaktes van Moab teen die berg Nebo opgeklim,+ na die top van Pisga,+ wat op Jeʹrigo uitkyk.+ En Jehovah het hom die hele land gewys: Giʹlead tot by Dan,+