Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 12:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Sihon,+ die koning van die Amoriete, wat in Hesbon+ gewoon het en geheers het van Aʹroër+ af, wat aan die oewer van die Arnonstroomvallei+ gelê het, en oor die middel van die stroomvallei en oor die helfte van Giʹlead tot by die Jabbokstroomvallei,+ die grens van die kinders van Ammon,

  • Rigters 11:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Hierop het Jehovah, die God van Israel, Sihon en sy hele volk in Israel se hand gegee, sodat hulle hulle verslaan het en Israel die hele land van die Amoriete, wat in daardie land gewoon het, in besit geneem het.+

  • Psalm 135:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Hy wat baie nasies verslaan het+

      En magtige konings gedood het,+

  • Psalm 136:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Ja, Sihon, die koning van die Amoriete:+

      Want sy liefderyke goedhartigheid is tot onbepaalde tyd;+

  • Amos 2:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “‘Maar wat my betref, ek het weens hulle die Amoriet verdelg,+ wie se hoogte soos die hoogte van seders was en wat vol krag was soos die groot bome;+ en ek het sy vrug bo en sy wortels onder verdelg.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel