13 Daarvandaan het hulle weggetrek en kamp opgeslaan in die streek van die Arnon,+ wat in die wildernis is wat van die grens van die Amoriete af strek; want die Arnon is die grens van Moab, tussen Moab en die Amoriete.
16 En aan die Rubeniete+ en die Gadiete het ek van Giʹlead+ af tot by die Arnonstroomvallei gegee—die middel van die stroomvallei is ’n grens—en tot by Jabbok, die stroomvallei wat die grens van die kinders van Ammon+ vorm;