Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 11:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Sal u nie elkeen uit sy besitting verdryf wat u god Kamos+ u uit sy besitting laat verdryf nie? En elkeen wat Jehovah ons God voor ons uit verdryf het, uit sy besitting, dié sal ons uit sy besitting verdryf.+

  • 1 Konings 11:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Toe het Salomo ’n hoogte gebou+ vir Kamos,+ die walglike+ ding van Moab, op die berg+ wat voor+ Jerusalem was, en vir Molog, die walglike ding van die kinders van Ammon.

  • 2 Konings 23:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En die hoogtes wat voor+ Jerusalem was, wat regs van die Berg van Verderf was, wat Salomo,+ die koning van Israel, gebou het vir Astoʹret,+ die walglike ding van die Sidoniërs, en vir Kamos,+ die walglike ding van Moab, en vir Milkom,+ die verfoeilike ding van die kinders van Ammon, het die koning ongeskik vir aanbidding gemaak.

  • Jeremia 48:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Omdat jy op jou werke en op jou skatte vertrou, sal ook jy ingeneem word.+ En Kamos+ sal beslis in ballingskap gaan,+ sy priesters en sy vorste tegelykertyd.+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privacy Settings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel