15 Omdat hulle die reguit weg verlaat het, is hulle mislei. Hulle het die weg gevolg van Biʹleam,+ die seun van Beor, wat die loon van onreg liefgehad het,+
11 Wee hulle, want hulle het die weg van Kain bewandel+ en vir beloning halsoorkop die dwaalweg van Biʹleam ingeslaan+ en in die opstandige gepraat+ van Korag vergaan!+