Psalm 89:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 Een keer het ek in my heiligheid gesweer,+Vir Dawid sal ek nie leuens vertel nie.+ Titus 1:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 op grond van ’n hoop op die ewige lewe+ wat God, wat nie kan lieg nie,+ lank gelede beloof het,+