21 En Jehovah het bedags in ’n wolkkolom voor hulle uit getrek om hulle op die pad te lei,+ en snags in ’n vuurkolom, om hulle lig te gee om bedags en snags te trek.+
9 Toe het hy gesê: “As ek nou guns in u oë gevind het, o Jehovah, laat Jehovah dan asseblief in ons midde saamgaan,+ want dit is ’n hardnekkige volk,+ en u moet ons oortreding en ons sonde vergewe,+ en u moet ons as u eiendom neem.”+